Middelvlei Steakbraai and Live Golden Oldies Music

ARCHIVED PAST EVENT
Middelvlei
VENUE:    Middelvlei Wine Estate, Flamingo Rd Stellenbosch, WC 7600
0
MAP

On Friday 24 March 2017 we will once again be hosting our popular Steakbraai and Live Golden Oldie music at the Middelvlei Wine Barn.

Great food, excellent wine, live music and special company will make this an evening to remember. We wil start off the evening with a tractor ride and a sun-set drink at the Middelvlei dam.

While mom and dad toast the new vintage, the kids can do some grape stomping, enjoy a marshmallow braai or play a moonlight rugby game. Kiddie Packs will be on sale for the little ones.

Let your friends know about this special event and we hope to soon welcome you at Middelvlei. 

MENU
Steak & concertina potatoes
Mushroom Sauce
Green Salad
Coffee and something sweet
R150 per person

Kiddie snack pack
Zig-Zag Boerewors & chips
Juice
Sweets
R60

Dis weer tyd vir ‘n heerlike Steakbraai kuier met Golden Oldie Musiek op Vrydagaand 24 Maart 2017 by die Middelvlei Wine Barn. Met heerlike kos, uitstekende wyn, jolige musiek en spesiale geselskap, sal die aand ‘n feestelikheid wees om te onthou! Ons skop die kuier af met ‘n trekkerrit en ‘n sonsak drankie by die dam.

Bring die kinders saam en terwyl die ouers ‘n glasie klink, kan die kleinspan hulle gô uit speel. Hulle kan die diere voer, marshmallows braai of ‘n maanlig rugby wedstryd speel. En as die honger knaag, is daar ‘n heerlike Peuselpakkie vir aandete.

Laat weet jou vriende van hierdie lekker kuieraand op Middelvlei!

‘n Nota aan al die avontuurlustiges: lees verder aan oor ‘n opwindende vertoning van Trailrunning flieks op 21 Maart.

Groete,
Jeanneret namens die Momberg familie