Muratie Wynlandgoed nooi u hartlik uit vir 'n Geskienis praatjie aangebied deur Dr Dan Sleigh.
Tema: Die lewe van Martin Melck
Waar: Muratie WynlandgoedDatum: Donderdag, 21 Julie 2016Tyd: 19h00
Koste: R275 per persoon (Sluit aandete en verwelkomings drankie in)
Besprekings: taste@muratie.co.za