Amanda Strydom- So onner deur die maan

ARCHIVED PAST EVENT
Oude Libertas Amphitheatre
TIME:    20:15
COST:    200
VENUE:    Corner Adam Tas & Libertas road Stellenbosch
Stellenbosch
MAP

Oude Libertas Summer Season Festival: Amanda Strydom- So onner deur die maan

Amanda Strydom se nuwe produksie “So onner deur die maan” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor uitverkoopte sale. Sy lewer kommentaar oor sosiale kwessies wat almal raak met haar eie liedjies en bring ook lafenis vir die siel met komedie en die passie van Brel,Piaf,Stef Bos en Cat Stevens.
Ilza Roggeband skryf in haar resensie vir Krit ( KKNK 2017) : “Sy kan met musiek werklik met jou praat sonder dat dit ooit voel of sy preek. Sy is nou maar eenmaal in ‘n klas van haar eie”.
Strydom word begelei deur die briljante Coenraad Rall.