Thursday, 5 February, 2015
Weltevrede
Oestyd 2015
Die 2015 oesjaar lyk oor die algemeen na ‘n baie goeie jaar met klein korreltjies en baie gesonde druiwe met mooi ontledings, sê Philip Jonker, eienaar-wynmaker van Weltevrede. Danksy die koue winter was al die wingerdstokke gelyktydig gereed en ons was reg vir ‘n baie vroeë 2015 oesjaar.
All's well at Weltevrede
We enjoyed this beautiful piece written about Weltevrede Estate in the midst of the harvest season. The pictures really make you feel that you are here!
Read full newsletter HERE