"Geskiedenis" by Muratie

ARCHIVED PAST EVENT
Muratie
TIME:    19h00
COST:    R250
VENUE:    Muratie Wine Estate
Stellenbosch
MAP

Muratie Wynlandgoed nooi u hartlik uit vir 'n Geskienis praatjie aangebied deur Dr Dan Sleigh.

Tema: Die Lewe aan die Kaap 1

Waar: Muratie Wynlandgoed
Datum: Donderdag, 18 Februarie 2016
Tyd: 19h00

Koste: R250 per persoon (Sluit aandete en verwelkomings drankie in)

Besprekings: info@muratie.co.za