Radio Kalahari Orkes

ARCHIVED PAST EVENT
Bondina Osterhoff
TIME:    18:30
COST:    180
VENUE:    Corner Adam Tas & Libertas road Stellenbosch
Stellenbosch
MAP

Oude Libertas Summer Season Festival: Radio Kalahari Orkes

RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede. Met akoestiese toerusting amper so oud as hul leuse speel die klanke uiteen: viool, kitare, dobro, mondfluitjie, bas, trekklavier, gazoos en ‘n ou Fender Telecaster. RKO is op 20 April 2017 vereer met ‘n FAK – Prestige-toekenning vir die uitstekende bevordering van Suid-Afrikaanse volksmusiek.